Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Staatsmaatskappye vra nog R120 miljard
  • DA munisipaliteite wil sonder Eskom klaarkom
  • Toyota, Media24 sê oor AIG

Staatsmaatskappye vra nog R120 miljard

Staatsbestuurde maatskappye het die regering om verdere hulpverlening ter waarde van R120 miljard vir vanjaar se aansuiweringsbegroting en die volgende jaar gevra, het Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, in die parlement onthul. Lees meer.

DA munisipaliteite wil sonder Eskom klaarkom

Die DA het Dinsdag gesê hy wil dat munisipaliteite waar dié party aan bewind is aansoek doen dat dié munisipaliteite eerder hul elektrisiteit van onafhanklike elektrisiteitverskaffers kry as om op Eskom hoef staat te maak. Lees meer.

Toyota, Media24 sê oor AIG

Toyota Suid-Afrika het aangekondig dat hy ook sy borgskap van Afrikaans is Groot (AIG) gaan beëindig. Lees meer.

 

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest