Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Moody’s hou SA op beleggingsgraad
  • Bielie van ‘n diamant in Cullinan gevind
  • Dié SA jenewer die beste ter wêreld

Moody’s hou SA op beleggingsgraad

Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het Dinsdag ʼn kredietmening uitgespreek en hou Suid-Afrika se soewereine kredietgradering op beleggingsgraad. Lees meer.

Bielie van ʼn diamant in Cullinan gevind

Petra Diamonds het gesê hy het ʼn knewel van ʼn diamant Vrydag by Cullinan-diamantmyn gevind. Lees meer.

Dié SA jenewer die beste ter wêreld

KWV, die bekende Suid-Afrikaanse wyn-en-spiritus-vervaardiger, het onlangs nóg ʼn veer in die hoed gekry toe sy Cruxland Gin as die beste jenewer ter wêreld aangewys is by die 2019 Wêreldprys vir spiritualieë in Oostenryk. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest