Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Meer as 4 000 polisielede het ‘n misdaadrekord
  • Zim-boere eis miljarde in skadevergoeding van SA
  • Boer gee stukkie mielieland prys om jawoord te vra

Meer as 4 000 polisielede het ʼn misdaadrekord

Meer as 4 000 lede van die land se polisiepersoneel het ʼn misdaadrekord, het die minister van polisie, genl. Bheki Cele, in die parlement aangekondig. Lees meer.

Zim-boere eis miljarde in skadevergoeding van SA

Altesaam 25 boere en boerderymaatskappye uit Zimbabwe het ’n dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse regering en die president uitgereik vir skadevergoeding van nagenoeg R2 miljard. Lees meer.

Boer gee stukkie mielieland prys om jawoord te vra

ʼn Vrystaatse mielie-en-boontjieboer het die grootste opoffering gemaak toe hy ʼn deel van sy mielieland prysgegee het om sy geliefde te vra om met hom te trou. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest