Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Kabinet kanselleer inligtingsessies
  • Malema: ‘Wit mense is nie spesiaal nie’
  • Video van 11-jarige plaasseun het SA gaande

Kabinet kanselleer inligtingsessies

Die minister van kommunikasie, Stella Ndabeni-Abrahams, het aangekondig dat die inligtingsessies en mediakonferensies wat elke twee weke na afloop van kabinetsvergaderings gehou word, afgeskaf is. Lees meer.

Malema: ‘Wit mense is nie spesiaal nie’

EFF-leier Julius Malema het Maandagaand aan studente in die noorde van KwaZulu-Natal gesê as mense hom ʼn rassis wil noem omdat hy die waarheid praat, moet hulle hom maar so bestempel. Lees meer.

Video van 11-jarige plaasseun het SA gaande

ʼn Video van dié jong seun wat, ondanks die feit dat hy net een hand het, binne slegs ʼn paar minute behendig sy ma se bakkie se band ruil, het Suid-Afrikaners gaande. Lees meer

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest