Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Verkiesing op mespunt, toon IRV-peiling
  • ‘Geen meer, Steve,’ sê Multichoice
  • Só beslis hof oor Caster

Verkiesing op mespunt, toon IRV-peiling

Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) se jongste meningspeiling toon die verkiesing is op ’n mespunt nasionaal, in Gauteng en in die Wes-Kaap. Lees meer.

‘Geen meer Steve,’ sê MultiChoice

MultiChoice het bekend gemaak dat hy nie meer enige inhoud sal uitsaai waarin die sanger Steve Hofmeyr verskyn nie. Dit sluit enige argiefmateriaal van die sanger in. Lees meer.

Só beslis hof oor Caster

Die Internasionale Hof vir Sportarbitrasie (CAS) het Woensdag Caster Semenya se saak teen die nuwe reëls van die Internasionale Vereniging vir Atletiekfederasies (IAAF) oor testosteroonvlakke in die liggaam afgekeur. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest