Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Regstreeks: Jongste verkiesingsuitslae
  • Hofgeding kom dalk oor verkiesing
  • Kommer oor verkiesingsproses wyl gewag word op uitslae

Regstreeks: Jongste verkiesinguitslae

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) is besig om die stemme te tel ná Woensdag se nasionale en provinsiale verkiesing. Maroela Media maak uurliks die jongste verkiesingsuitslae beskikbaar. Lees meer.

Hofgeding kom dalk oor verkiesing

Die swaard van ʼn hofgeding hang vir die eerste keer oor ʼn Suid-Afrikaanse verkiesing met regspanne in gereedheid indien vanjaar se verkiesingsuitslae betwis gaan word. Lees meer.

Kommer oor verkiesingsproses wyl gewag word op uitslae

Kommer is besig om by die verkiesingsuitslagsentrum in Pretoria op te bou dat die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) vir die eerste keer sedert 1994 die verkiesing só onbeholpe bestuur het dat dit die demokratiese proses duur te staan kan kom. Lees meer.

Lees ook: Trek ‘n stoel nader!

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest