Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Wat beteken die 2019-verkiesingsuitslae vir Suid-Afrika
  • Redakteursforum sê joernalis se dubbele stem ‘in openbare belang’
  • SA werkloosheid vererger

Wat beteken die 2019-verkiesingsuitslae vir Suid-Afrika?

“Suid-Afrikaanse kiesers het besluit om vir eers by die ANC te bly en ʼn mens kry waarvoor jy stem. Hulle sal nou moet saamleef met ʼn onderpresterende ekonomie en ʼn samelewing wat verdeeld sal bly oor beleidstellings wat fokus op ras.” Lees meer.

Redakteursforum sê joernalis se dubbele stem ‘in openbare belang’

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) is bekommerd oor die inhegtenisneming van ʼn joernalis van Mpumalanga omdat hy in ʼn video erken het dat hy twee keer gestem het. Lees meer.

SA werkloosheid vererger

Werkloosheid in Suid-Afrika het in die eerste kwartaal van vanjaar selfs erger geword en met 0,5 persentasiepunte toegeneem tot 27,6%, het Statistiek Suid-Afrika bekend gemaak. Lees meer.

 

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest