Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Video: Schwarzenegger reageer ná voorval
  • Plaasmoord-aktivis op hoewe vermoor
  • Foto’s: SA wen weer goud by Chelsea-blommeskou

Video: Schwarzenegger reageer ná voorval

“Die akteur, fiksheidsghoeroe en voormalige Kaliforniese goewerneur Arnold Schwarzenegger het gereageer op Saterdag se voorval by die Arnold Classics in Johannesburg. Lees meer.

Plaasmoord-aktivis op hoewe vermoor

ʼn Aktivis teen plaasmoorde is Maandagoggend op ʼn kleinhoewe buite Louis Trichardt in Limpopo vermoor. Sy is vermoedelik met ʼn hamer doodgeslaan. Lees meer.

Foto’s: SA wen weer goud by Chelsea-blommeskou

Kirstenbosch Botaniese Tuin in Kaapstad het weer ʼn goue toekenning gewen vir sy uitstalling by die wêreldbekende Chelsea-blommeskou in Londen. Lees meer

 

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest