Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Druk laai op oor Cyril-kabinet
  • Gordhan-probleem laat Ramaphosa voor moeilike keuse
  • ‘Roof nie motief vir jongmense se skietdood,’ sê Bolhuis

Druk laai op oor Cyril-kabinet

Die naakte magspel binne die ANC is besig om die druk op pres. Cyril Ramaphosa te laat oplaai namate die uurglas uitloop vir hom om sy kabinet aan te kondig. Lees meer.

Gordhan-probleem laat Ramaphosa voor moeilike keuse

Asof pres. Cyril Ramaphosa nie reeds genoeg probleme het nie, het die geval met Pravin Gordhan hom nou met ʼn reusagtige turksvy gekonfronteer om saam te val met die aankondiging van sy nuwe kabinet. Lees meer.

‘Roof nie motief vir jongmense se skietdood,’ sê Bolhuis

ʼn Span van Mike Bolhuis se private speurdiens stel ondersoek in na die koelbloedige moord op twee jongmense wat Sondag op Putfonteinweg in Benoni doodgeskiet is toe hulle sonder brandstof gaan staan het. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest