Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Soveel plaasaanvalle reeds in 2019
  • SA ekonomie: Groeikoers laer as verwag
  • Reusebedrag ingesamel vir petroljoggie na goeie daad

Soveel plaasaanvalle reeds in 2019

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag tydens ’n mediakonferensie by sy hoofkantoor in Centurion die jongste plaasaanvalstatistieke vir 2019 bekend gemaak. Lees meer.

SA ekonomie: Groeikoers laer as verwag

Die Suid-Afrikaanse ekonomie het met 3,2% gekrimp in die eerste kwartaal van die jaar vergeleke met verlede jaar, met vervaardiging en mynbou die sektore wat die ergste getref is. Lees meer.

Reusebedrag ingesamel vir petroljoggie na goeie daad

Die publiek het hul harte en beursies behoorlik oopgemaak vir die petroljoggie wat vroeër die week ʼn jong vrou by ʼn vulstasie gehelp het. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest