Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Oudministers bedank op strepe – dís hoekom
  • Verslag oor grondhervorming nou by Ramaphosa
  • Groter kontantprys vir Gerda Steyn ná Comrades-rekord

Oudministers bedank op strepe – dís hoekom

In politieke kringe word gegis daar is gewoonlik een, twee of al drie van drie redes waarom oudministers uit die kabinet bedank. Lees meer.

Verslag oor grondhervorming nou by Ramaphosa

Pres. Cyril Ramaphosa en sy adjunk, David Mabuza, het Dinsdag die verslag van die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou ontvang. Lees meer. 

Groter kontantprys vir Gerda Steyn ná Comrades-rekord

Suid-Afrika se Gerda Steyn het ʼn kontantprys van R1,2 miljoen ontvang ná sy Sondag die rekord verbeter het tydens die Comrades-marathon van Durban na Pietermaritzburg. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest