Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Ramaphosa gaan sê hoe Eskom gered gaan word
  • Ambassadeur Mandela ‘skuld SA ‘n verskoning’
  • SAL-raad, vakbonde in gesprek
  • Zindzi Mandela en die internasionale beeld van Suid-Afrika

Ramaphosa gaan sê hoe Eskom gered gaan word

Pres. Cyril Ramaphosa sal na verwagting Donderdag in sy staatsrede verdere maatreëls aankondig om Eskom se finansiële en operasionele volhoubaarheid te herstel. Lees meer.

Ambassadeur Mandela ‘skuld SA ʼn verskoning’

Die VF Plus sê Zindzi Mandela, Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke, se “rassistiese en verdelende uitsprake” is onaanvaarbaar, veral van ʼn ambassadeur. Lees meer.

SAL-raad, vakbonde in gesprek

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens sê hy is in gesprek met vakbonde oor werkers se eise, maar sê sommige daarvan kan net deur die regering opgelos word. Lees meer.

Zindzi Mandela en die internasionale beeld van Suid-Afrika

Verlede Vrydag het die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Denemarke, me. Zindzi Mandela, verskeie rassistiese en verdelende Twitter-boodskappe die wêreld ingestuur.

Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest