Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Vonke spat in debat oor staatsrede
  • Zuma verskyn wél voor staatskapingskommissie
  • Splinternuut: ‘n Kindervriendelike baadjie vir Maroela se nuus-app

Vonke spat in debat oor staatsrede

In teenstelling met verlede week se staatsrede het die debat oor die staatsrede Dinsdagoggend die vonke behoorlik laat spat in die Nasionale Vergadering. Lees meer.

Zuma verskyn wél voor staatskapingskommissie

Die kommissie van ondersoek wat staatskaping ondersoek, het bevestig dat oudpres. Jacob Zuma wél volgende maand voor hom gaan verskyn. Lees meer.

Splinternuut: ʼn Kindervriendelike baadjie vir Maroela se nuus-app

Dit was nog nooit só maklik om seker te maak jou gunsteling-nuus-app voldoen aan jou en jou gesin se individuele behoeftes nie! Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest