Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Ramaphosa gooi wal oor stappe teen Gordhan
  • Duisende laat hul stem hoor teen plaasaanvalle
  • Amerikaner sing Afrikaanse verhoë aan die brand

Ramaphosa gooi wal oor stappe teen Gordhan

Pres. Cyril Ramaphosa se woordvoerder het Maandag volgehou die president hét voldoen aan die openbare beskermer se aanbevelings rakende ʼn ondersoek na Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings. Lees meer.

Duisende laat hul stem hoor teen plaasaanvalle

Die DA sê hy het duisende handtekeninge ontvang van bekommerde landsburgers wat daarop aandring dat pres. Cyril Ramaphosa onmiddellik moet optree om plattelandse gemeenskappe te beskerm. Lees meer.

Amerikaner sing Afrikaanse verhoë aan die brand

Die Amerikaanse sangeres Camille van Niekerk het die heel eerste keer Suid-Afrikaanse gehore se aandag getrek met haar weergawe van die Afrikaanse Valiant Swart-treffer, “Sonvanger”. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest