Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • SA vervoerstelsel: ‘Gebruik SA kundigheid’
  • SKA-projek ‘rampspoedig’ vir dele van Noord-Kaap
  • Plan vir private Afrikaanse skole kry stoom

SA vervoerstelsel: ‘Gebruik SA kundigheid’

ʼn Sogenaamde ministeriële oorlogskamer gaan op die been gebring word om die doeltreffendheid van Suid-Afrika se spoorvervoerstelsel te begin regruk. Lees meer.

SKA-projek ‘rampspoedig’ vir dele van Noord-Kaap

“Die probleem is dat die SKA, met al die wetenskaplike kennis wat dit voortbring, slegs werksgeleenthede tydens die konstruksiefase in die gebied geskep het. Kennisgebaseerde werksgeleenthede wat uit die projek voortvloei, word in universiteitstede in Suid-Afrika en die buiteland geskep.” Lees meer.

Plan vir private Afrikaanse skole kry stoom

Die behoud en uitbou van gehalte-onderrig in Afrikaans het pas nuwe momentum gekry nadat die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) Sondag die MOS-inisiatief (Moedertaal in Onafhanklike Skole) bekendgemaak het. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest