Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Grondwethof sê oor Oscar Pistorius se appèlaansoek
  • Malema: ‘SA sal vervelig wees sonder wit mense’
  • Saak teen Zuma uitgestel

 

Grondwethof sê oor Oscar Pistorius se appèlaansoek

 Die konstitusionele hof het uitspraak gelewer in Oscar Pistorius se aansoek om teen sy vonnis te appelleer. Lees meer.

 

Malema: ‘SA sal vervelig wees sonder wit mense’

Julius Malema, leier van die EFF, het ná sy verskyning in die Bloemfonteinse landdroshof op aanklagte van die oortreding van die Wet op Oproerige Byeenkomste, aan sy ondersteuners buite die hof gesê Suid-Afrika “sal vervelig wees sonder wit mense”. Lees meer.

 

Saak teen Zuma uitgestel

Oudpres. Jacob Zuma het saam met Christine Guerrier, ʼn verteenwoordiger van die Franse wapenvervaardiger Thales, in die beskuldigdebank van die Durbanse hooggeregshof verskyn. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest