Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Zuma praat oor Guptas voor kommissie
  • 43 mense dié naweek in Wes-Kaap vermoor
  • OVK volhard in besluit om BLF te deregistreer

Zuma praat oor Guptas voor kommissie

Oudpres. Jacob Zuma het Maandag voor die kommissie van ondersoek na staatskaping gesê hy en die omstrede Gupta-familie was slegs vriende gedurende sy termyn as president. Hy sal na verwagting tot Vrydag voor die kommissie getuig oor staatskaping. Lees meer.

43 mense dié naweek in Wes-Kaap vermoor

Minstens 43 mense is die afgelope naweek in die Wes-Kaap vermoor, het premier Alan Winde gesê. Lees meer.

OVK volhard in besluit om BLF te deregisteer

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Maandag bevestig dat hy ten gunste van die VF Plus se appèlaansoek teen die registrasie van Black First Land First (BLF) as politieke party by die kommissie beslis het. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest