Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Hiér is die man wat Eskom moet omdraai
  • ANC ondersteun OB
  • Werkloosheidsyfer op rekordvlak

 

Hiér is die man wat Eskom moet omdraai

Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Dinsdag aangekondig Freeman Nomvalo, uitvoerende hoof van Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (Saica), is aangestel as Eskom se hoofherstruktureringsbeampte. Lees meer.

ANC ondersteun OB

Ondanks talle hofuitsprake teen haar, het die regerende ANC Dinsdag gesê hy ondersteun die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, en sal haar nie vra om te bedank nie. Lees meer.

Werkloosheidsyfer op rekordvlak

Suid-Afrika se werkloosheidsyfer staan op 29%, die hoogste sedert daar in 2008 met die kwartaallikse opname begin is. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest