Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Maak soustrein korter, beveel Cyril
  • Só werk nuwe paspoort vir kinders
  • Foto’s: ‘Bielie van ‘n slang’ in tuin gevind

Maak soustrein korter, beveel Cyril

Skaars twee maande nadat die nuwe ministeriële handboek met byvoordele vir kabinetslede en adjunkministers van krag geword het, het pres. Cyril Ramaphosa opdrag gegee dat dit opnuut hersien moet word omdat dit te rojaal is. Lees meer.

Só werk nuwe paspoort vir kinders

Die regering het ’n nuwe kinderpaspoort bekend gestel wat voortaan vir oorsese reise deur alle Suid-Afrikaanse burgers onder die ouderdom van sestien jaar vereis sal word. Lees meer.

Foto’s: ‘Bielie van ʼn slang’ in tuin gevind

Inwoners van Waterfall, wes van Durban, met ʼn slangfobie het heel waarskynlik die afgelope naweek na suikerwater gegryp nadat ʼn allemintige slang in hul midde gevang is. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest