Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • ‘Asseblief, ek wil net huis toe gaan’
  • Pa van vermiste Noorweër wil sélf leidrade in SA kom opvolg
  • Skoolkoor ‘uit die veld geslaan’ oor reaksie op Queen-video

‘Asseblief, ek wil net huis toe gaan’

Die familie van ʼn Suid-Afrikaner wat sedert November 2017 in Libië aangehou word, sê hulle weet dat sy bejaarde ouers hom waarskynlik nie weer lewend gaan sien nie – maar hulle hou aan hoop. Lees meer.

Pa van vermiste Noorweër wil sélf leidrade in SA kom opvolg

Die pa van ʼn Noorweegse student wat verlede jaar in Sedgefield in die Wes-Kaap vermis geraak het, glo vas daar is leidrade op haar foon wat lig kan werp op haar raaiselagtige verdwyning. Lees meer.

Skoolkoor ‘uit die veld geslaan’ oor reaksie op Queen-video

ʼn Projek deur Hoërskool Rustenburg se skoolkoor om iets uniek te doen “wat bietjie anders as ʼn gewone CD is”, het oornag van dié koor ʼn Suid-Afrikaanse gunsteling gemaak. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest