Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Parlement kyk hoe om van OB ontslae te raak
  • Deursigtige ondersoek geëis ná Watson se dood
  • Kommer oor veiligheid van toeriste in SA

Parlement kyk hoe om van OB ontslae te raak

Die parlement het nie amptelike reëls en prosedures oor hoe presies om van adv. Busisiwe Mkhwebane, die Openbare Beskermer (OB), ontslae te raak nie. Lees meer.

Deursigtige ondersoek geëis ná Watson se dood

Die afsterwe van Gavin Watson, die uitvoerende hoof van die eertydse Bosasa, kan ʼn groot impak hê op die werk van die Staatskapingkommissie, en dit is dus noodsaaklik dat die SAPD ʼn deeglike en deursigtige ondersoek moet doen as daar net ʼn sweempie is van vuilspel. Lees meer.

Kommer oor veiligheid van toeriste in SA

LP’s het Dinsdag gehoor aanvalle op toeriste in Suid-Afrika het steeds ʼn negatiewe impak op persepsies omtrent die land as toerismebestemming. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest