Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Fokus op handel, nie plundery, vra parlement
  • Nigerië soek antwoorde by Ramaphosa oor geweld in SA
  • Vergoeding vir SA’ner wat k-woord toegesnou word

Fokus op handel, nie plundery, vra parlement

Die parlementêre komitee oor handel en nywerheid het die aanvalle op buitelandse vragmotorbestuurders en voertuie skerp veroordeel en sê Suid-Afrikaners moet die ekonomie eerder ontwikkel deur handel met die streek en die vasteland te bevorder. Lees meer.

Nigerië soek antwoorde by Ramaphosa oor geweld in SA

Muhammadu Buhari, Nigerië se president, het sy minister van buitelandse sake opdrag gegee om Suid-Afrika se hoë kommissaris in Nigerië te ontbied om ʼn verduideliking te kry oor die situasie in Suid-Afrika. Lees meer.

Vergoeding vir SA’ner wat k-woord toegesnou word

ʼn Hof in Engeland het vergoeding toegestaan aan Wayne Hoch, ʼn Suid-Afrikaner wat in Engeland werk, ná hy onder andere die k-woord toegesnou is. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest