Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • SA ontken Nigerië wil burgers laat onttrek ná vlaag aanvalle
  • Amy-Leigh-verdagtes: Hiér is die vermeende baasbreine
  • Minister reageer op oproepe om doodstraf

SA ontken Nigerië wil burgers laat onttrek ná vlaag aanvalle

Die minister van staatsveiligheid het ontken dat die Nigeriese regering sy burgers uit Suid-Afrika onttrek, ná ʼn vlaag aanvalle op buitelanders en hulle sakeondernemings in onder meer Johannesburg en Pretoria. Lees meer.

Amy-Leigh-verdagtes: Hiér is die vermeende baasbreine

Die drie beweerde baasbreine agter die ontvoering van klein Amy-Leigh de Jager presies ʼn week gelede, het Maandag vlugtig in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn. Lees meer.

Minister reageer op oproepe om doodstraf

Die oproepe vir die herinstelling van die doodstraf is op baie maniere gebrekkig. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest