Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • MRK veroordeel Malema se uitlatings op sosiale media
  • Weermag in Kaapstad se ontplooiing verleng
  • Springbokspan: Dié 23-tal pak die All Blacks

MRK veroordeel Malema se uitlatings op sosiale media

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het Dinsdag gereageer op uitlatings wat EFF-leier Julius Malema verlede week op die sosiale netwerk Twitter gemaak het en het dit as haatspraak bestempel. Lees meer.

Weermag in Kaapstad se ontplooiing verleng

Die Suid-Afrikaanse Weermag se ontplooiing in die geweldgeteisterde Kaapse Vlakte is tot 31 Maart 2020 verleng. Lees meer.

Springbokspan: Dié 23-tal pak die All Blacks

Die Springbokafrigter, Rassie Erasmus, is bekend vir sy innoverende idees, maar wanneer dit by spankeuse kom, is hy baie voorspelbaar. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest