Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • Lugmag het nie geld vir nuwe vliegtuie
  • Solidariteit bekommerd oor aanbevelings in verslag oor private gesondheidsorg
  • DA maak omvattende landelike veiligheidsplan bekend

Lugmag het nie geld vir nuwe vliegtuie

Die lugmag het nuwe vliegtuie nodig, maar moet binne sy vermoë leef en die begroting laat nie tans sulke uitgawes toe nie. Lees meer.

Solidariteit bekommerd oor aanbevelings in verslag oor private gesondheidsorg

Solidariteit se Beroepsgilde vir Gesondheidspraktisyns sê hy is bekommerd oor verskeie aanbevelings in die Mededingingskommissie se markondersoek na die koste van private gesondheidsorg. Lees meer.

DA maak omvattende landelike veiligheidsplan bekend

Die DA het Dinsdag ʼn omvattende voorgestelde landelike veiligheidsplan bekend gestel en sê dié kwesbare gemeenskappe het dringende, duidelike en beslissende optrede nodig wat nie langer kan wag nie. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest