Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • R5 miljard reeds op NGV ‘verkwis, maar geen lesse geleer’
  • Geen plek vir Afrikaans by universiteite – Nzimande
  • Saak teen Zuma wéér uitgestel

R5 miljard reeds op NGV ‘verkwis, maar geen lesse geleer’

Die ANC wil deurdruk met die inwerkingstelling van die “rampspoedige” Nasionale Gesondheidsversekering. Dít al hét die loodsprojekte daarvoor reeds misluk en belastinggeld van miljarde rande in ʼn “swart gat” verdwyn. Lees meer.

Geen plek vir Afrikaans by universiteite – Nzimande

“Ons kan nie toelaat dat Afrikaans as ’n middel van uitsluiting en verdrukking gebruik word nie.” Lees meer.

Saak teen Zuma wéér uitgestel

Oudpres. Jacob Zuma het toe nié Dinsdag sy eerste langverwagte dag in die hof gekry nie. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest