Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Miljarde se reddingsboei aan Eskom verstom
  • EFF oorweeg toekomsrol in koalisies
  • Skool, ouers reageer op video oor ‘sataniese’ kuns

Miljarde se reddingsboei aan Eskom verstom

Die Nasionale Vergadering het Dinsdag ten gunste van ’n spesiale toedelingswetsontwerp gestem wat ʼn reddingsboei van R59 miljard aan die sukkelende Eskom toestaan. Lees meer.

EFF oorweeg toekomsrol in koalisies

Die EFF-leierskap het vandag vergader om die uitwerking van die chaos binne die DA op opposisiesamewerking teen die ANC te bespreek. Lees meer.

Skool, ouers reageer op video oor ‘sataniese’ kuns

Die skoolgroep Curro het Dinsdagoggend in ʼn verklaring gesê hy is bewus van die herrie wat tans op sosiale media woed rondom ʼn kunsprojek deur ʼn matriekleerder aan die Grantleigh- private skool in Richardsbaai, KwaZulu-Natal. In dié projek word Jesus onder meer as die Ronald McDonald-nar uitgebeeld. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest