Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Buurlande skuld Eskom honderde miljoene rande

Kragvoorsieners wat deur buitelandse regerings besit word, skuld Eskom honderde miljoene rande. Lees meer.

Bok-ondersteuners neem verlof vir trofeeparade

Honderde Springbok-ondersteuners het Donderdag in die strate van Pretoria saamgedrom om die Springbokke en die Web Ellis-trofee in lewende lywe te sien. Ja, sommige het selfs verlof by die werk ingesit om in die joligheid van die trofeeparade te deel. Lees meer.

Grondonteiening: ‘Dis die Engelse se skuld’

Politieke partye het Woensdagoggend hul insette gegee oor die wysiging van die Grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest