Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • SAL lê dalk meer as 900 werkers af
  • Kolisi bedank Suid-Afrikaners vir ‘beste week van sy lewe’
  • Jenewer gegeur deur… olifantmis?

SAL lê dalk meer as 900 werkers af

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het met ʼn herstruktureringsproses begin wat moontlik tot honderde werksverliese kan lei. Lees meer.

Kolisi bedank Suid-Afrikaners vir ‘beste week van sy lewe’

Die Springbokkaptein Siya Kolisi het Maandag alle Suid-Afrikaners bedank wat die afgelope week in hul derduisende opgedaag het om die Springbokke met hul Rugbywêreldbeker-sege geluk te wens. Lees meer.

Jenewer gegeur deur… olifantmis?

Die Suid-Afrikaanse jenewermakers, Les en Paula Ansley, van Indlovu Gin, het begin om olifantmis te gebruik om hul jenewer te geur, en dié drankie is reeds ʼn treffer! Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest