Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Miljoene om skole te bou nié bestee
  • Afrikaanse leerders dalk in townshipskole geplaas
  • Kenners krap kop oor Eskom-aanstelling

Miljoene om skole te bou nié bestee

Die Gautengse departement van onderwys het wéér versuim om sy jaarlikse begroting vir infrastruktuurontwikkeling te bestee met slegs ʼn kwart (24%) van die begroting wat tot op hede aan skoolinfrastruktuur in die provinsie bestee is. Dit terwyl duisende leerders jaarliks sukkel om in Gautengse skole plek te kry. Lees meer.

Afrikaanse leerders dalk in townshipskole geplaas

Die Gautengse departement van onderwys (GDO) gaan nou Engels en Afrikaans as taal van onderrig en leer in townshipskole instel, in ʼn poging om ongeplaaste leerders in dié provinsie te akkommodeer. Lees meer.

Kenners krap kop oor Eskom-aanstelling

Die aanstelling van André de Ruyter as die nuwe bestuurshoof van die sukkelende Eskom is uit talle oorde verwelkom, terwyl ander wonder of hy die beste kandidaat vir dié posisie was. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest