Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Nuwe reëls kom om ‘n OB, ander hoofde te verwyder
  • Buro vir Standaarde dalk binnekort bankrot
  • DA kap na ANC oor R12 miljard-belastingsverhoging

Nuwe reëls kom om ʼn OB, ander hoofde te verwyder

Die parlementêre reëlskomitee het ooreengekom om reëls op te stel vir die verwydering van ampsdraers en kommissarisse van hoofstuk 9-instellings. Lees meer.

Buro vir Standaarde dalk binnekort bankrot

Die VF Plus waarsku die “eens trotse” Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde (SABS) kan binne twee jaar weens ʼn gebrek aan geld bankrot wees. Lees meer.

DA kap na ANC oor R12 miljard-belastingverhoging

“Is dit billik? Nee, dit is nie. En dit is ook nie eties verdedigbaar nie.” Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest