Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • SAL dryf “roekeloos” handel
  • Gordhan vra vir goedkoper steenkool
  • Kwik styg tot rekordhoogte in Namakwa-dorpie

SAL dryf “roekeloos” handel

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se raad van direkteure het erken dat hulle die lugdiens toelaat om roekeloos handel te dryf. Lees meer.

Gordhan vra vir goedkoper steenkool

Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Dinsdag gesê steenkoolverskaffers behoort steenkool teen billiker pryse aan te bied om Eskom weer op die been te kry. Lees meer.

Kwik styg tot rekordhoogte in Namakwa-dorpie

ʼn Klein dorpie in Namakwaland, amper op die grens van Namibië en langs die Oranjerivier, het die naweek ʼn rekord gebreek toe die kwik tot sowat 54 °C gestyg het. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest