Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Massmart-afleggings: Regering, sakesektor moet koppe bymekaar sit
  • Zuma glo te siek vir Zondo-kommissie
  • SOS: Vakgemiddeld vir Wiskunde is 32%

Massmart-afleggings: Regering, sakesektor moet koppe bymekaar sit

Sou die groep voortgaan met die sluiting van die winkels, kan tot 1 440 mense hul werk kwyt wees. Lees meer.

Zuma glo te siek vir Zondo-kommissie

Oudpres. Jacob Zuma is te siek om voor die Zondo-kommissie na staatskaping te verskyn, het die oudpresident se regspan vandag voor adjunk-hoofregter Raymond Zondo gesê. Lees meer.

SOS: Vakgemiddeld vir Wiskunde is 32%

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Dinsdag onthul dat die nasionale vakgemiddeld vir wiskunde slegs 32% is. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest