Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Eerste internasionale vlug met SAL se nuwe A350
  • Landbank nou op rommelstatus ná Moody’s-afgradering
  • Prasa se bankrekening ‘is leeg’

Eerste internasionale vlug met SAL se nuwe A350

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het die eerste internasionale vlug met sy Airbus A350-900 onderneem. Lees meer.

Landbank nou op rommelstatus ná Moody’s-afgradering

Die kredietgradeerder Moody’s Investors Service het die Landbank se status na rommel afgradeer. Lees meer.

Prasa se bankrekening ‘is leeg’

Die United National Transport Union (Untu) sê die Passasierspooragentskap (Prasa) se geldkoffers is leeg – ʼn situasie wat groot kommer wek. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest