Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Obsa kom tot SAL se redding
  • SA mynmagnaat reageer op sy Trump-uitlating
  • Krag: Hernubare energiebedryf staan reg om te help

Obsa kom tot SAL se redding

Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (Obsa) gaan R3,5 miljard aan die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) verskaf om die lugredery in sy proses van sakeredding by te staan. Lees meer.

SA mynmagnaat reageer op sy Trump-uitlating

Die Suid-Afrikaanse sakeman en filantroop, dr. Patrice Motsepe, het Dinsdag reageer op kritiek wat hy hom op die hals gehaal het deur sosialemediagebruikers ná sy uitlatings oor pres. Donald Trump. Lees meer.

Krag: Hernubare energiebedryf staan reg om te help

Suid-Afrika sal teen 2050 vier werkende kragvoorsieners soos Eskom nodig hê om die land se ekonomie van elektrisiteit te voorsien. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest