Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • ‘Guptas het my probeer omkoop’ – voormalige SAL-baas
  • Eskom verdedig tariefverhogings
  • Zuma nie in hof: Lasbrief uitgereik

 

‘Guptas het my probeer omkoop’ – voormalige SAL-baas

Vuyisile Kona, voormalige hoof‑ uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), het Dinsdag voor die Zondo-kommissie getuig die Gupta-familie het hom omkoopgeld van R500 000 aangebied. Lees meer.

Eskom verdedig tariefverhogings

Eskom het Maandag sy versoek om ʼn bykomende R27 miljard in tariefheffings in te win, verdedig. Lees meer.

Zuma nie in hof: Lasbrief uitgereik

ʼn Lasbrief is Dinsdag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg uitgereik vir die inhegtenisneming van oudpres. Jacob Zuma. Lees meer.

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest