Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • ‘Plaas Eskom ook in sakeredding’
  • Werkloosheidsyfer bly ‘n kopseer
  • Helpende Hand begin met regstappe teen NSFAS

‘Plaas Eskom ook in sakeredding’

Die vakverbond Fedusa sê hy verwerp die voorstel om miljarde rande van Eskom se skuld aan die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) oor te dra en vra nou dat die sukkelde kragvoorsiener eerder in sakeredding geplaas moet word. Lees meer.

Werkloosheidsyfer bly ʼn kopseer

Suid-Afrika het steeds ʼn verstommend hoë werkloosheidsyfer van 29,1%. Dit beteken dat byna een uit elke drie Suid-Afrikaners nié ʼn werk het nie. Die werkloosheidsyfer het in 2017 op 27,7% gestaan. Lees meer.

Helpende Hand begin met regstappe teen NSFAS

Die Helpende Hand Studietrustskema (HHST) het vandag met regstappe begin om die nasionale finansiële hulpskema vir studente (NSFAS) voor die hof te daag. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest