Leesvordering:

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Feb 27, 2020

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.

  • Vakbonde, SAL-sakeredders steeds haaks
  • Lasbrief vir Malema uitgereik
  • Video: Duisende kyk al na St. Lucia se snuffelende seekoei

Vakbonde, SAL-sakeredders steeds haaks

Die metaalwerkersvakbond Numsa en die Suid-Afrikaanse Kajuitbemanningsvereniging (Sacca) het nog lank nie die stryd by die beleërde Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) laat vaar nie. Lees meer.

Lasbrief vir Malema uitgereik

Die Oos-Londense landdroshof het ʼn lasbrief vir die inhegtenisneming van EFF-leier Julius Malema uitgereik. Lees meer.

Video: Duisende kyk al na St. Lucia se snuffelende seekoei

Caltex het ʼn haas, Lacoste het ʼn krokodil en die OK Express op St. Lucia in KwaZulu-Natal het ʼn seekoei. Lees meer.

Meer oor die outeur

Maroela Media

Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Volg ons op

Moet lees artikels

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees. COVID-19: Twee derdes van staat se besteding dalk...

Saai stel Die Wynboer bekend om druk op familiewynboere te verlig

Saai stel Die Wynboer bekend om druk op familiewynboere te verlig

Saai (Suider-Afrika Agri Inisiatief) se wynbemarkingsprojek, Die Wynboer, is op 22 Oktober 2020 by die Marianne-wynlandgoed in Stellenbosch bekend gestel. Die Wynboer is ’n aanlyn wynwinkel wat daarop gemik is om familieboerwyne teen kelderdeurpryse aan verbruikers...

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum versoek dringende vergadering met Ramaphosa

AfriForum het vandag ’n ope brief aan president Cyril Ramaphosa gerig waarin dié burgerregteorganisasie ’n dringende vergadering met hom versoek om plaasmoorde en die toekoms van Afrikaners as kultuurgemeenskap in Suid-Afrika te bespreek. Die doel van die brief is om...

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

Jy sal ook dalk hiervan hou…

Pin It on Pinterest