Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

  • EFF herhaal oproepe oor Krugerwildtuin, ‘Die Stem’
  • ‘Geen taal hoort tot die verleder’, sê Ramaphosa
  • Bielie van ‘n blou diamant in Cullinan gevind

EFF herhaal oproepe oor Krugerwildtuin, ‘Die Stem’

EFF-leier Julius Malema het op Erfenisdag weer geëis dat die Krugerwildtuin se naam verander moet word en dat “Die Stem” uit die volkslied verwyder moet word. Lees meer.

‘Geen taal hoort tot die verlede’, sê Ramaphosa

Pres. Cyril Ramaphosa het tydens die amptelike Erfenisdagviering in Upington in die Noord-Kaap die belangrikheid van taal beklemtoon. Lees meer.

Bielie van ʼn blou diamant in Cullinan gevind

Die Petra Diamonds-mynmaatskappy het Maandag ʼn uitsonderlike blou diamant by sy Cullinan-myn in Gauteng ontdek. Lees meer.

Maroela Media
Maroela Media
Maroela Media is ‘n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela – gemeenskap wil wees.

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest