Ja, mense: Kersfees is voor die deur en ons wil soos die vorige jare by jou hoor hoe dit gevier word in die land waar jy jouself bevind.  Is daar interessante Kersgewoontes en -tradisies, of besondere disse (stuur asseblief daardie resepte!), of is jy in ’n land waar daar min Christene is en waar jy self moet planne maak om die dag te vier? Hou jy by die ou Suid-Afrikaanse eetgoed en vierings, of vier jy Kersfees op nuwe maniere?

Ons kort jou hulp om hierdie Kersfeesreis onvergeetlik te maak. Deel jou feestyd tradisies met ons, ons wil graag van jou hoor! Foto’s is natuurlik altyd welkom!

Bydraes kan gestuur word na wereldwyd@afriforum.co.za.

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Wêreldwyd
Wêreldwyd

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest