Afrikaans is Lekker 2019: Australië – Nieu-Seeland

Afrikaans is Lekker is ’n jaarlikse Suid-Afrikaanse konsert wat in Australië en Nieu-Seeland gehou word. Die Suid-Afrikaanse byeenkoms word aangebied deur South African Events. South African Events is bekend vir die reël van Suid-Afrikaanse geleenthede in Australië,...
Lees Meer

Wêreldwyd – Die tuiskomplek vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Hierdie inisiatief is die ideale platform vir elke Suid-Afrikaner wat tans in die buiteland woon, maar graag steeds in voeling met sy geboorteland wil bly. Wêreldwyd, ’n inisiatief van die burgerregte-organisasie AfriForum, bied reeds die afgelope ses jaar ’n aanlyn...
Lees Meer

Wat mis Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste?  

Soos jy nooit die reuk van ’n stofpad ná die reën sal vergeet nie, so het elke Suid-Afrikaner ervaringe gehad wat ’n mens nie anders kan as om dit te mis nie. Sê wat jy wil, Suid-Afrika is uniek. Daar is nie veel plekke in die wêreld waar jy oor soveel mooi vlaktes...
Lees Meer

Emigrasie is nie maklik nie – Wenke om die eensaamheid te oorkom

Hier is ’n paar wenke vir Suid-Afrikaners in die buiteland om deel te word van hul nuwe omgewing: Ons is almal bewus van die emosionele wipwarit wat met emigrasie gepaard gaan. Een van die sterkste emosies is ’n gevoel van eensaamheid. Om te voel jy is alleen in ’n...
Lees Meer
Tiny Town, Pretoria

Tiny Town, Pretoria

Die omgewing om die Uniegebou word deur kontraste gekenmerk. Dit is waar jy in die superluukse Sheratonhotel kan...

Nuut by LAPA in April

Nuut by LAPA in April

Ons groot boek hierdie maand is Lizette Rabe se Om tot verhaal te kom. Dit is ’n niefiksieteks waarin die doyenne van...

Nuut op ShowMax

Nuut op ShowMax

Sewe nuwe flieks op ShowMax Internasionaal As jy ’n oorsese ShowMax-intekenaar is, is jy in vir ’n bederf met sewe...

Nuut by LAPA in April

Nuut by LAPA in April

Ons skop af met ’n baie goeie, erg kloustrofobiese riller. Gelukkig is daar puik kinderboeke en heerlike...

Volg ons op

Kontak ons

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Teken in op ons Nuusbrief

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

Interactive Map Afr Placeholder
Interactive Map Afr

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest