Tuis

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Belangrike vrae voor en tydens emigrasie

Deur Alana Bailey In ’n vorige artikel, Moenie vlieg sonder ’n vangnet nie, het AfriForum Wêreldwyd genoem dat dit nodig is om die emigrasieproses met groot omsigtigheid aan te pak. Ons verneem dikwels van gevalle waar mense in groot nood in die buiteland verkeer...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Om te gee of nie te gee nie: Hoe fooitjies in ander lande werk 

Om te gee of nie te gee nie: Hoe fooitjies in ander lande werk 

In Suid-Afrika is almal daaraan gewoond om ’n fooitjie van 10% vir die kelner by te werk of selfs vir petroljoggies ’n paar munte te gee as hulle jou windskerm was. Alle lande is egter nie dieselfde nie. In Turkye word fooitjies net in kontant aanvaar en in ander...

Taal Tel 12: ’n Oase vir lesers op soek na ’n boek

Taal Tel 12: ’n Oase vir lesers op soek na ’n boek

Deur Alana Bailey Tydens ’n ontbyt met vriende by ’n restaurant in Pretoria, sien ek skielik die mooiste boekwinkel in ’n lowergroen tuin. Hoe kon ek verbyloop sonder om te kyk, te soek en te koop? Sedertdien duik die naam The Book Keeper oor en oor op...

Onderneming in die Kollig: Raging Bull Snacks

Onderneming in die Kollig: Raging Bull Snacks

Hierdie week se kollig is op Raging Bull Snacks in die Verenigde Koninkryk. Raging Bull Snacks is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Bishkek, Kyrgyzstan

Uit en tuis: ’n e-pos uit Bishkek, Kyrgyzstan

Uit en tuis is die rubriek waar ons gesels met mense wat in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het en weer terug is in Suid-Afrika. Ons verneem graag van enigeen wat hulle belewenisse met ons wil deel. Vandeesweek gesels ons met Carmen Prinsloo Ebersohn,...

Oor taal en professionaliteit

Oor taal en professionaliteit

Deur Alana Bailey November is ’n dol maand met baie wat afgehandel moet word voor Desember, asook nog meer wat beplan moet word voor Januarie. Deur die harwar heen, is dit ’n goeie tyd vir terugskouing en besinning. ’n Geleentheid vir sodanige besinning was ’n...

Stop Kuba-skenkings

Stop Kuba-skenkings

Die verhouding tussen die Kubaanse regering en die Suid-Afrikaanse ANC-beheerde regering kom neer op ’n bodemlose stortingsterrein vir belastinggeld. Die ANC-regering neem besluite om sy politieke agenda en verhoudings te bevoordeel en wat nie die beste belange van...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Finansiëlemigrasieterminologie 101

Finansiëlemigrasieterminologie 101

Emigrasie uit Suid-Afrika het ‘n magdom vreemde uitdagings tot gevolg – jy moet jou vergewis van regulasies, prosedures en terminologie waarmee jy jou nie hoef te bemoei as jy in jou geboorteland bly nie. Maar as jy na ‘n vreemde land trek, kan jy nie meer...

AfriForumTV: Gratis Afrikaanse inhoud

AfriForumTV: Gratis Afrikaanse inhoud

AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou TV en slimtoestel kan geniet. Dit is vir ons belangrik om die...

Die Lekkerbek Basaar in Brisbane is vir oud en jonk

Die Lekkerbek Basaar in Brisbane is vir oud en jonk

Die Brisbane Afrikaanse Kerk het op 27 Augustus hul jaarlikse Lekkerbek Basaar gehou en het weereens nie teleurgestel nie. Dit was ’n dag vol pret, plesier en baie om te eet. Mense kon smul aan heerlike eg Suid-Afrikaanse geregte soos sosaties, boereworsrolle,...

Suid-Afrikaanse markdag in Sydney, Australië

Suid-Afrikaanse markdag in Sydney, Australië

Kom ondersteun mede-Suid-Afrikaners in jou omgewing. African Delights hou hul tweede markdag om aan Suid-Afrikaanse ondernemings in Australië blootstelling te gee. Daar sal heerlike boereworsrolle, pannekoek en ander eg Suid-Afrikaanse kosse beskikbaar wees. Kom...

Vier Afrikaans met dié pakket

Vier Afrikaans met dié pakket

Deur Ilze Nieuwoudt Ter viering van die lewe en werk van die taalhistorikus J.C. Steyn en die bekendstelling van sy laaste boek – So is onse mense – stel AfriForum Uitgewers ’n spesiale pakket beskikbaar met drie van Steyn se boeke. Ons gaan ’n taal maak: Afrikaans...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Suid-Afrikaanse uitvindsels – iets om op trots te wees

Suid-Afrikaanse uitvindsels – iets om op trots te wees

Suid-Afrikaanse uitvinders staan beslis nie terug vir dié van ander lande nie. Van die voorste aanlyn stelsels, mediese wondertoestelle en selfs ’n gom wat al in die ruimte ’n draai gemaak het, is deur Suid-Afrikaners ontdek of ontwerp! Hier is ’n paar van daardie...

Kollig-nuusbrief: 25 Januarie 2024

Kollig-nuusbrief: 25 Januarie 2024

Hiermee die nuutste Wêreldwyd Kollig. Die nuusbrief bevat inligting oor allerlei interessante sake, maar ook noodsaaklike kwessies vir ons mense in die buiteland. Stuur hierdie nuusbrief gerus aan. Enigiemand kan gratis daarop inteken. Kollig-nuusbrief...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Onderneming in die Kollig: Woestyn-roos

Onderneming in die Kollig: Woestyn-roos

Hierdie week se kollig is op Woestyn-roos. Woestyn-roos is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier raak hulle deel van ’n...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest