Migrasienuus

Brexit FAQ

Brexit FAQ

Die woord “Brexit” is ʼn bron van kommer vir baie inwoners van die Europese Unie (EU) in die Verenigde Koninkryk (VK). Party Suid-Afrikaners is so gelukkig om dubbele burgerskap en EU paspoorte te hê. Voorheen het dit hulle in staat gestel om sonder beperkings in die...

Suid-Afrikaanse burgerskap – bly ingelig

Suid-Afrikaanse burgerskap – bly ingelig

Dikwels verloor Suid-Afrikaners hul burgerskap onwetend wanneer hulle burgerskap in die buiteland aanvaar sonder om eers vir die behoud van hul Suid-Afrikaanse burgerskap aansoek te doen, en soms doen hulle willens en wetens daarvan afstand. Die latere gevolge hiervan...

DUBBELE BURGERSKAP

DUBBELE BURGERSKAP

Die Wet op Suid-Afrikaanse Burgerskap (Nr. 88 van 1995) het in 1995 in werking getree. Die “Wet” en sy talle wysigings sit burgerskapregte uiteen in ooreenstemming met die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika. Die Wet neem ‘n liberale houding in wat dit vir...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest