Migrasienuus
Buitelandse burgers wat langer bly as wat hul visums toelaat
Hoewel 'n geruime tyd reeds verloop het sedert die Wysigingswet op Immigrasie en die Immigrasieregulasies in Mei 2014...
Plaas jou pensioenfonds of aftreeannuïteit oor na die buiteland
As jy van Suid-Afrika af emigreer het kan jy jou aftreeannuïteit of pensioenfonds na kontant omskakel en die fondse na...
SUID-AFRIKAANSE IMMIGRASIEREGULASIES DRAAI SKROEWE AAN VIR BUITELANDSE EGGENOTE
Die huidige Suid-Afrikaanse Immigrasieregulasies het op 26 Mei 2014 in werking getree. In hierdie artikel word die...
Migrasie: Hou jou kop in die wolke en jou voete op die grond!
Wanneer mense na 'n ander land verhuis, is hulle baie opgewonde oor die nuwe vooruitsigte, wat net normaal is. Onder...
Visums vir Suid-Afrikaanse sakemense in Victoria
Daar is tallose emosionele en leefstylfaktore wat emigrasie en immigrasie motiveer. Vir baie mense wat landverhuising...
Emigreer jy uit Suid-Afrika? Wat van jou polisse? – Cashkows
Om uit Suid-Afrika te emigreer, is veeleisend – die administrasie en organisasie is 'n enorme en moeisame taak. So dis...
Het jy na die VK verhuis? Tyd om jou SA pensioen oor te plaas
Om geld van Jan Taks af terug te kry, is nie juis iets wat ʼn mens gereeld oorkom nie, veral nie as daai nommertjie...
Meervoudige burgerskappe – Wat jy moet weet
Globalisering veroorsaak dat mense al meer migreer en uiteindelik ook vir al meer burgerskappe in aanmerking kom. ...
Terugkeer na Suid-Afrika met jou buitelandse eggenoot
Talle Suid-Afrikaanse burgers reis oorsee met die doel om internasionale werkservaring op te doen of om eenvoudig...
Werk in die buiteland: Wat is die belastingreëls?
Die algemene reël is dat enige inkomste wat 'n Suid-Afrikaanse burger in 'n belastingjaar ontvang of toeval vir...
So uit die verte – oor tegnologie en tydsones
Landverhuising is maar moeilik as dit by internasionale kommunikasie kom. Hoe nou gemaak as jy met jou mense in die...
Paniek oor die bekendstelling van die Britse minimum-inkomstedrempel
Die afgelope weke is paniek gesaai deur verkeerde berigte in die media oor die instelling van 'n...