Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis
Hierdie week se kollig is op AanTafelThuis. AanTafelThuis is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier...
Kersfees in die vreemde
Deur Rolien Hattingh Hierdie jaar is my sesde Kersfees hier in die suide van die Verenigde Koninkryk, in Engeland. Kersfeestyd is nou weer hier. Die meeste winkels het al vanaf einde Oktober begin versierings opsit en Kersfeesvoorraad uitgepak. Die mooiste mooi...
Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte
Maak nie saak waar in Suid-Afrika jy grootgeword het, of waar jy jouself nou bevind nie; as jy al ’n Kersete hier beleef het, het jy jou trommeldik geëet! Kersfeesnageregte is amper ’n gereg op sy eie, vandag deel ons so ’n paar gunstelinge en resepte om die huis so...
Kersfeesvieringe in Dubai
Deur Lorey Harfield Omdat ek sedert 1998 in Dubai woon, is die belewenis van Kersfees hier ’n mengelmoes van kulture teen die agtergrond van sonnige dae. Alhoewel ons in ’n stad met sterk Islamitiese wortels is, raak Dubai tydens Kersfees werklik op ’n unieke manier...
Unieke maniere hoe Kersfees in verskillende lande gevier word
Deur Alize Scholtz Die woorddeel “kers” in Kersfees kom van die Griekse woord vir Christus, naamlik “Kristos”. Deur klankomruiling het “Kris-” in “Kers-” verander. Die woord Kersfees beteken dus eintlik Christusfees. Dit is ook waarom samestellings met “Kers-”...
Kersfees in Nederland
Deur Jorietha Rabie In Nederland vier ons Sinterklaas op 5 Desember en dan Kersfees op 25 Desember. Dit is nie dieselfde viering nie en Sinterklaas vervang nie Kersvader nie.Ons gesin het besluit om die geleentheid te gebruik om die groot geskenke wat ons normaalweg...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
AfriForum lê verval van staatsondernemings bloot in verslag aan VN, waarsku oor moontlike algehele ineenstorting
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag aan die Verenigde Nasies (VN) se Menseregteraad (MRK) voorgelê oor die omvangryke agteruitgang van staatsondernemings en die verwoestende impak wat dit op dienslewering in Suid-Afrika het. In die...
Maroela Media: Nuushooftrekke van die week
Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....
Sukses: AfriForum stop finaal R50 miljoen-skenking aan Kuba
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die regering se beoogde skenking van R50 miljoen aan die Kubaanse regering suksesvol gestuit. Dié besluit is deur die Pretoriase Hooggeregshof geneem, nadat AfriForum op 15 Mei 2023 ’n hersieningsaansoek ingedien het om die...
AfriForum lewer verdoemende kritiek op Nasionale Vervolgingsgesag-wetsontwerp tydens parlementêre voorlegging
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n mondelinge voorlegging gelewer oor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) -wetsontwerp voor die parlementêre portefeuljekomitee oor Justisie en Korrektiewe Dienste. Hierdie voorlegging het die wetsontwerp heftig gekritiseer en...
Baba-Tippie is hier!
Die heel oulikste boeke op jou boekrak!Ons Tippie-lesers raak al hoe jonger! Babas en kleuters is net so mal oor ons geliefde olifantjie, daarom het ons besluit om kartonboekies spesiaal vir klein vingertjies te skep. Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies,...
Loer binne: Wilde diere
Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste kleinhandjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om...
’n Nuwe ervaring met AfriForumTV
Vir jou gemak is AfriForumTV beskikbaar op alle Google Play-gesertifiseerde slimtelevisies en Android TV Box'e, en het dit ook ’n nuwer voorkoms vir gemakliker gebruik. AfriForumTV is vermaak vir die hele gesin, dit is gratis en aanlyn om in te pas by die moderne...
Boek: Engele om ons
Alles-In-Een Joernaal Hierdie pragtige joernaal vir meisies is ’n skatkis vol wonderlike dinge om te lees en ontdek en te doen. Beplan jou kwartaal, skryf jou gedagtes neer en leer meer oor God en sy engele. ’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal...
Afrikaanse Kerssangfees 2022 in Joondalup
Kom beleef weer ’n onvergeetlike aand by die Afrikaanse Kerssangfees. Kuier lekker saam vanaf 17:30 by Grace Church se South African Food Fest met smullekker geregte soos pannekoek, worsrolletjies, kerrie en rys, poeding en nog meer. Die jaar is daar ook ’n Kersmark...
Volg ons op
Oops! We could not locate your form.
Wêreldwyd se
Wêreldgids
Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.
[show-map id='2']
Klik op ‘n land vir meer besonderhede