Tuis

Belangrike verkiesingsnuus: Meer stempunte vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n belangrike saak in die Verkiesingshof gewen in die stryd vir meer stemlokale in die buiteland in 2024 se algemene verkiesing. Die hof het bevestig dat Suid-Afrikaanse erekonsulate wel kwalifiseer as konsulate soos per artikel 33...

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Om te gee of nie te gee nie: Hoe fooitjies in ander lande werk 

Om te gee of nie te gee nie: Hoe fooitjies in ander lande werk 

In Suid-Afrika is almal daaraan gewoond om ’n fooitjie van 10% vir die kelner by te werk of selfs vir petroljoggies ’n paar munte te gee as hulle jou windskerm was. Alle lande is egter nie dieselfde nie. In Turkye word fooitjies net in kontant aanvaar en in ander...

Twee HARDE realiteite van emigrasie na Australië

Twee HARDE realiteite van emigrasie na Australië

Met hierdie artikel fokus ek op nie-stinkryk afgetrede Suid-Afrikaners van 70 jaar en ouer uit die middelklas wat voldoen aan die Australiese vereistes om ’n Australiese permanente verblyfvisum te kan bekom omdat die meerderheid van hul kinders Australiese permanente...

Paul Kruger deur die oë van sy skoonkleindogter

Paul Kruger deur die oë van sy skoonkleindogter

Deur Alana Bailey Talle biografieë is al oor Paul Kruger (Oom Paul) en sy vrou (Tant Gezina), geskryf, maar jaarliks op 10 Oktober wanneer ons sy geboortedag herdenk, wonder ek dikwels hoe ’n soort mens hy werklik was. In die boekie, Die President en ek, wat in 1971...

Tien vinnige (én vreemde) feite oor Paul Kruger

Tien vinnige (én vreemde) feite oor Paul Kruger

Deur Ilze Nieuwoudt Stephanus Johannes Paulus (Paul) Kruger (10 Oktober 1825-14 Julie 1904) is ongetwyfeld een van die grootste name in Afrikanergeskiedenis. Maar wie was hierdie man werklik? Kraal Uitgewers het ter viering van Krugerdag – 10 Oktober – tien feite oor...

18 van jou gunstelingherinneringe van Suid-Afrika

18 van jou gunstelingherinneringe van Suid-Afrika

Herinneringe is die innerlike foto’s wat jy bewaar, koester en vertroetel. Dit is die skatte wat ons diep in ons siele wegsluit om ons harte warm te hou wanneer die verlange te veel raak. Ons het onlangs vir ons vriende in die buiteland gevra wat is hulle...

Vyf happies wat Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste mis!

Vyf happies wat Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste mis!

Wat is jou gunsteling- Suid-Afrikaanse happie? Is dit Eat-Sum-Mor, Lemon Cream-beskuitjies, Provita’s of Ouma se karringmelkbeskuit? Sedert 2017 het talle Suid-Afrikaanse winkels in veral die Verenigde Koninkryk gesukkel om Suid-Afrikaanse produkte in te voer. Dit is...

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum-veiligheidstrukture veg terug teen plaasaanvallers

AfriForum-veiligheidstrukture veg terug teen plaasaanvallers

Die AfriForum-buurtwag in Brits, Noordwes, het Dinsdagaand, 8 Augustus, gehelp om vier vermeende plaasaanvallers vas te trek en gesteelde goedere terug te vind. Dié buurtwag het ’n noodoproep via die AfriForum-radionetwerk ontvang oor ’n plaasaanval wat besig was om...

Afrikaanse vermaak op pad Australië en Nieu-Seeland toe

Afrikaanse vermaak op pad Australië en Nieu-Seeland toe

Kom geniet vir Appel, Ricus Nel en Bok van Blerk saam met AfriForum Wêreldwyd en South African Events.  AfriForum Wêreldwyd tree weer as hoofborg vir die Afrikaans is Lekker 2023-toer in Australië en Nieu-Seeland op, omdat dit vir ons belangrik is dat ons mense in die...

Leesgenot: Op ’n mooi dag

Leesgenot: Op ’n mooi dag

  “Dis die langste wat ek nóg moes raai oor wie die moordenaar is, net om heeltemal verkeerd te wees. Van Zyl ken haar stede, sy ken haar platteland en sy ken haar intrige!”Kabous Meiring  Met Louw Roodt se verdwyning ná ’n werkgeselligheid word Kristien...

BAK: Potjiekos Kompetisie

BAK: Potjiekos Kompetisie

Kan jy die beste potjie maak, maar kort net die trofee om dit te bewys of geniet jy dit om lekker om die potte te kuier? Dan is hierdie net vir jou! Skryf jou wenpot in, of kom kuier saam met die Brisbane Afrikaanse Kerk by ons jaarlikse potjiekoskompetisie. Die...

Nou beskikbaar: Wie skrik vir Wortel Wolf?

Nou beskikbaar: Wie skrik vir Wortel Wolf?

Wat gebeur wanneer Gouelokkies, die drie varkies en die seuntjie wat te veel kere “wolf” geroep het, paaie kruis met ’n vegetariese wolf? Wees gereed, want al ken jy en die kleingoed elke kinkel in die sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf!...

Natuurhoekie – Pofadder noodgeval

Natuurhoekie – Pofadder noodgeval

Dalk het julle soos ek ook grootgeword met die spreekwoord dat die enigste goeie slang, ’n dooie slang is. Vandag weet ons gelukkig (of moet ek sê “hopelik”) van beter en beskerm waar moontlik ook slange omdat hulle ’n unieke rol in die ekosisteem speel. Om dié rede...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Vier Kersfees saam met jou familie, al is hulle vêr

Vier Kersfees saam met jou familie, al is hulle vêr

Deur Alize Scholtz Kersfees kan om baie redes ’n besige, stresvolle en moeilike tyd vir enige iemand wees. Veral vir diegene wat in die buiteland woon. Geen ander geleentheid vra soveel stamina, kreatiewe denke en organisasie van jou soos Kersfees nie. Daar is...

Kersfees in die vreemde

Kersfees in die vreemde

Deur Rolien Hattingh Hierdie jaar is my sesde Kersfees hier in die suide van die Verenigde Koninkryk, in Engeland. Kersfeestyd is nou weer hier. Die meeste winkels het al vanaf einde Oktober begin versierings opsit en Kersfeesvoorraad uitgepak. Die mooiste mooi...

Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte

Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte

Maak nie saak waar in Suid-Afrika jy grootgeword het, of waar jy jouself nou bevind nie; as jy al ’n Kersete hier beleef het, het jy jou trommeldik geëet! Kersfeesnageregte is amper ’n gereg op sy eie, vandag deel ons so ’n paar gunstelinge en resepte om die huis so...

Kersfeesvieringe in Dubai

Kersfeesvieringe in Dubai

Deur Lorey Harfield Omdat ek sedert 1998 in Dubai woon, is die belewenis van Kersfees hier ’n mengelmoes van kulture teen die agtergrond van sonnige dae. Alhoewel ons in ’n stad met sterk Islamitiese wortels is, raak Dubai tydens Kersfees werklik op ’n unieke manier...

Unieke maniere hoe Kersfees in verskillende lande gevier word

Unieke maniere hoe Kersfees in verskillende lande gevier word

Deur Alize Scholtz Die woorddeel “kers” in Kersfees kom van die Griekse woord vir Christus, naamlik “Kristos”. Deur klankomruiling het “Kris-” in “Kers-” verander. Die woord Kersfees beteken dus eintlik Christusfees. Dit is ook waarom samestellings met “Kers-”...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest