Tuis

Belangrike verkiesingsnuus: Meer stempunte vir Suid-Afrikaners in die buiteland

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ’n belangrike saak in die Verkiesingshof gewen in die stryd vir meer stemlokale in die buiteland in 2024 se algemene verkiesing. Die hof het bevestig dat Suid-Afrikaanse erekonsulate wel kwalifiseer as konsulate soos per artikel 33...

Stemdae vir Suid-Afrikaners oorsee

Die stemdatums vir Suid-Afrikaners wat nie in Suid-Afrika woon nie is aangekondig! Stemdag in Suid-Afrika is op 29 Mei, en burgers buite Suid-Afrika het geleentheid om op óf 17 Mei, óf 18 Mei te kan stem, afhangend van die gasheerland se dominante godsdienstige en...

Ouers se aanpassing by kinders wat emigreer

Deur dr. Douline Minnaar (Geestesgesondheidberader) Gewoonlik is daar met enige afskeid ’n hartseer ondertoon, ’n weemoedigheid wat nesskop. Maar as dit jou kinders is wat oorsee gaan, is dit ’n warboel van gevoelens. Jy voel bly vir hulle part, trots en opgewonde vir...

Doen só aansoek vir jou paspoort as jy in die buiteland is

Vir Suid-Afrikaners wat buite die land se grense woon en werk, is ’n paspoort ’n belangrike dokument wat nie net toegang tot internasionale reis verseker nie, maar ook ’n bewys van nasionaliteit en identiteit is. AfriForum Wêreldwyd ontvang baie navrae van...

Neem kennis van gemerkte belastingopgawes, selfs al is jy ’n nie-inwoner

Deur Amanda Visser Daar is ’n merkbare toename in die aantal Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se aandag trek omdat hulle nie belastingopgawes indien nie. Die SAID het vir hulle briewe gestuur om hulle in te lig dat...

Uit en tuis: ’n e-pos uit Swede

Uit en tuis is ’n rubriek waar ons met mense gesels wat tans in die buiteland woon, of wat daar gewoon en gewerk het. Vandeesweek gesels ons met Lize-Mari wat in Swede woon. Hallo, Lize-Mari. Van waar in Suid-Afrika is jy en waarom het jy besluit om in Swede te gaan...

ʼn Padkaart vir jou geestesgesondheid

Deur Derika de Villiers Om oor geestesgesondheid te praat is nog steeds ’n uitdagende aktiwiteit vir baie mense. Ons het in ’n kultuur grootgeword in Suid-Afrika waar jy “gesien en nie gehoor moes word nie”, of “jou sokkies moet optrek” en jou “trane moet sluk”. Die...

Die drie kultuurervaringe wat jy nooit moet prysgee nie

Kultuur maak jou menswees ryker. As jy in Kanada of Nieu-Seeland woon is dit opwindend en noodsaaklik om jouself in die plaaslike kultuur te verdiep. Maar om jou eie kultuur ook te vier maak nie net jóú belewenis nie, maar ook die mense rondom jou s’n ryker. ’n Mens...

Afrikaanse hulpmiddels vir jou kind in die buiteland

Deur Alana Bailey Wêreldwyd verneem dikwels van ouers wat in die buiteland woon, maar steeds graag hulle kinders Afrikaans wil leer of vir studie in Afrikaans by Akademia, Sol-Tech, of ander instellings wil voorberei. Daar is allerlei hulpmiddels beskikbaar en ons...

AfriForum en die verhouding met emi- en remigrante

Deur Alana Bailey Migrasie is ’n verskynsel wat so oud soos die mensdom is. Dit word bewys deur argeologiese ontdekkings wêreldwyd wat aandui hoe daar letterlik duisende jare gelede al handel tussen streke en kontinente plaasgevind het. Die afgelope dekades het...
Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis

Onderneming in die Kollig: AanTafelThuis

Hierdie week se kollig is op AanTafelThuis. AanTafelThuis is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. AfriForum Wêreldwyd se Wêreldgids is waar Suid-Afrikaanse ondernemings van regoor die wêreld bymekaarkom om ’n gemeenskap te vorm. Op dié manier...

Tien vinnige (én vreemde) feite oor Paul Kruger

Tien vinnige (én vreemde) feite oor Paul Kruger

Deur Ilze Nieuwoudt Stephanus Johannes Paulus (Paul) Kruger (10 Oktober 1825-14 Julie 1904) is ongetwyfeld een van die grootste name in Afrikanergeskiedenis. Maar wie was hierdie man werklik? Kraal Uitgewers het ter viering van Krugerdag – 10 Oktober – tien feite oor...

18 van jou gunstelingherinneringe van Suid-Afrika

18 van jou gunstelingherinneringe van Suid-Afrika

Herinneringe is die innerlike foto’s wat jy bewaar, koester en vertroetel. Dit is die skatte wat ons diep in ons siele wegsluit om ons harte warm te hou wanneer die verlange te veel raak. Ons het onlangs vir ons vriende in die buiteland gevra wat is hulle...

Vyf happies wat Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste mis!

Vyf happies wat Suid-Afrikaners in die buiteland die meeste mis!

Wat is jou gunsteling- Suid-Afrikaanse happie? Is dit Eat-Sum-Mor, Lemon Cream-beskuitjies, Provita’s of Ouma se karringmelkbeskuit? Sedert 2017 het talle Suid-Afrikaanse winkels in veral die Verenigde Koninkryk gesukkel om Suid-Afrikaanse produkte in te voer. Dit is...

Uitbranding: Alles wat jy moet weet

Uitbranding: Alles wat jy moet weet

Volgens ’n studie deur The American Institute of Stress word sowat 77% van alle mense fisies deur onbeheerde stres geaffekteer. Stres beïnvloed jou liggaam, en jou liggaam beïnvloed weer jou gees. Uitbranding is ook ’n realiteit vir baie wat oorsee werk en ver van...

Natuurhoekie – Flaminke

Natuurhoekie – Flaminke

Deur Alana Bailey Suid-Afrika is een van die lande wat gelukkig genoeg is om flaminkbevolkings te hê. Die bekendste broeikolonie kan gevind word by Kimberley se Kamfersdam. Dit is een van slegs vier broeikolonies in Afrika. Getalle wissel van 20 000 tot selfs...

Het jy geweet dat jou skenking ’n belastingvoordeel kan wees?

Het jy geweet dat jou skenking ’n belastingvoordeel kan wees?

Deur Wimpie Vogel Met die eerste maand van die nuwe jaar so pas verby, haas die belastingjaar nou in Februarie tot ’n einde. Vir die meeste van ons (die salaristrekkers) is daar weinig meer oor om aan ons belasting aanspreeklikheid vir die 2024-belastingjaar te doen....

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Maroela Media: Nuushooftrekke van die week

Deur Suné van Heerden Maroela Media is ’n Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela Media-gemeenskap wil wees....

AfriForum-veiligheidstrukture veg terug teen plaasaanvallers

AfriForum-veiligheidstrukture veg terug teen plaasaanvallers

Die AfriForum-buurtwag in Brits, Noordwes, het Dinsdagaand, 8 Augustus, gehelp om vier vermeende plaasaanvallers vas te trek en gesteelde goedere terug te vind. Dié buurtwag het ’n noodoproep via die AfriForum-radionetwerk ontvang oor ’n plaasaanval wat besig was om...

Alles wat jy moet weet oor Suid-Afrikaanse paspoorte

Alles wat jy moet weet oor Suid-Afrikaanse paspoorte

Deur Breytenbachs Immigration Consultants Breytenbachs Immigration Consultants ontvang baie navrae van Suid-Afrikaners oor paspoorte. Ons Suid-Afrikaanse immigrasiekonsultante het dus ’n vraag-en-antwoordgids vir Suid-Afrikaners saamgestel oor hierdie kwessie. As jy...

Die spinnebotte slaan toe!

Die spinnebotte slaan toe!

Deur Marga Jonker Laerskool Klipdassie kry besoek van Dr. Ragno en sy dogter, wat vir die leerders 'n demonstrasie kom gee van die robotiese spinnekoppe wat hulle bou. Maar 'n juffrou stuur Georgi, Frikkie en Enzo uit die saal! Die drie maats sluip na 'n kamertjie...

Leesgenot: Die geheim van Mussolini se kaart

Leesgenot: Die geheim van Mussolini se kaart

Die langverwagte nuwe roman van Constant van der Merwe, Die geheim van Mussolini se kaart, verskyn in Maart by Penguin Random House. In tipiese Dan Brown-styl gaan hierdie boek jou op die punt van jou stoel hou. Elena ontdek ’n ou kaart in die solder op hul plaas, ’n...

Leesgenot: So lyk ‘n vrou

Leesgenot: So lyk ‘n vrou

Bart, die aantreklikste ou in haar matriekklas, soen Esli uit haar vel. Vir meer as veertig jaar deel hulle hul lewens, maak saam kinders groot en sien om na vriende en familie. Jaarliks vier hulle Kersfees in Kleinmond met geskenke en trifle en stappies langs die see...

NUUT: Die Christen en sy werk: Etiese aspekte in die werkplek

NUUT: Die Christen en sy werk: Etiese aspekte in die werkplek

 “Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie.” Dié woorde uit die wet van God, soos opgeteken in Eksodus 20, is baie bekend aan Christene. Hoewel dié gebod vereis dat ’n...

BAK Skaapbraai 2022

BAK Skaapbraai 2022

Kom kuier heerlik saam met ons by ons jaarlikse Skaapbraai. Bring eie drinkgoed en stoele. Kaartjies is te koop op ons webtuiste. Kaartjies vir volwassenes - $30Kinders tussen 5 - 12 jaar oud - $15Kinders onder 5 jaar - gratis Waar: Mt Gravatt Showgrounds Wanneer: 19...

Volg ons op

Oops! We could not locate your form.

Wêreldwyd se

Wêreldgids

Waar jy eg Suid-Afrikaanse inkopies kan doen in jou omgewing. Biltong, Ouma beskuit, blatjang, hulp met finansiering, immigrasie, Suid- Afrikaanse prokureurs, restaurante en nog meer, word gevind op die Wêreldgids van Suid-Afrikaanse besighede in die wye wêreld.

[show-map id='2']

Klik op ‘n land vir meer besonderhede

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Kollig-nuusbrief: ’n Spesiale Kersbrief

Kollig-nuusbrief: ’n Spesiale Kersbrief

Ons het beloof dat die laaste nuusbrief van 2023 ’n spesiale Kersbrief gaan wees. Dankie aan al die vriende wat hulle Kerservarings in die buiteland met ons deel.Veral dankie aan almal wat in 2023 bygedra het tot AfriForum Wêreldwyd se sukses. Dankie vir elkeen wat...

Vier Kersfees saam met jou familie, al is hulle vêr

Vier Kersfees saam met jou familie, al is hulle vêr

Deur Alize Scholtz Kersfees kan om baie redes ’n besige, stresvolle en moeilike tyd vir enige iemand wees. Veral vir diegene wat in die buiteland woon. Geen ander geleentheid vra soveel stamina, kreatiewe denke en organisasie van jou soos Kersfees nie. Daar is...

Kersfees in die vreemde

Kersfees in die vreemde

Deur Rolien Hattingh Hierdie jaar is my sesde Kersfees hier in die suide van die Verenigde Koninkryk, in Engeland. Kersfeestyd is nou weer hier. Die meeste winkels het al vanaf einde Oktober begin versierings opsit en Kersfeesvoorraad uitgepak. Die mooiste mooi...

Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte

Lekker Suid-Afrikaanse Kersfeesnageregte

Maak nie saak waar in Suid-Afrika jy grootgeword het, of waar jy jouself nou bevind nie; as jy al ’n Kersete hier beleef het, het jy jou trommeldik geëet! Kersfeesnageregte is amper ’n gereg op sy eie, vandag deel ons so ’n paar gunstelinge en resepte om die huis so...

Kersfeesvieringe in Dubai

Kersfeesvieringe in Dubai

Deur Lorey Harfield Omdat ek sedert 1998 in Dubai woon, is die belewenis van Kersfees hier ’n mengelmoes van kulture teen die agtergrond van sonnige dae. Alhoewel ons in ’n stad met sterk Islamitiese wortels is, raak Dubai tydens Kersfees werklik op ’n unieke manier...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest