Nuus

Ek emigreer, wat word van my voorsorgfonds?

Ek emigreer, wat word van my voorsorgfonds?

Vraag: Ek is 31 en beplan om na Ierland te verhuis in die volgende paar maande, so ek moet besluit wat om met die geld (R550 000) in my voorsorgfonds te maak. Ek kan nie besluit of ek dit hier in Suid-Afrika moet belê of oorsee nie, en ek weet nie wat die...

AfriVriendelik Entrepreneur van die Jaar

AfriVriendelik Entrepreneur van die Jaar

Is jy ’n entrepreneur? Besit jy ’n onderneming waarop jy trots is? Die enigste vereiste vir dié kompetisie is dat jy jou onderneming reeds vir ’n jaar lank bedryf en jou kliënte in Afrikaans kan bedien Inskrywings open op 20 Julie 2017 en sluit op 5 Oktober 2017. Die...

Maroela Media: Nuus hooftrekke van die week

Maroela Media: Nuus hooftrekke van die week

Alles wat jy wil weet: gratis en in Afrikaans! Maroela Media is ‘n nuuswebwerf, trots en onbeskaamd Afrikaans. As jy Afrikaans is, is hierdie jóú kuierplek! Maroela Media se visie is om ‘n Afrikaanse kuierplek op die internet te skep deur die lewer van hoë gehalte...

Die 2017-belastingseisoen is om die draai

Die 2017-belastingseisoen is om die draai

Belastingbetalers kan hul belastingopgawes vir die 2017-belastingjaar (wat op 28 Februarie 2017 geëindig het) van 1 Julie 2017 tot November 2017 indien. Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon en werk en Suid-Afrika slegs een keer ’n jaar met vakansie besoek, hoef...

Afrikaans gedy internasionaal

Afrikaans gedy internasionaal

Deur Annelise de Vries en Jhua-Nine Wyrley-Birch Hoewel Afrikaans in Suid-Afrika – die land waarin dié taal met bloedsweet en harde werk ontstaan en ontwikkel het – aan die kwyn is en geminag word, wen die taal internasionaal al hoe meer veld en harte. Aan die...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest