Nuus

Skuif jou geld na jou nuwe tuiste – Cashkows

Skuif jou geld na jou nuwe tuiste – Cashkows

Emigrasie is 'n ingewikkelde en uitputtende ervaring. Dit is dus geen verrassing dat baie emigrante verward is oor die administrasie van hul finansiële bates in Suid-Afrika nie. Hulle ignoreer hul verantwoordelikhede teenoor belastingowerhede, skuif fondse oor grense...

Belastingseisoen 2016 vir individue

Belastingseisoen 2016 vir individue

1 Julie 2016 is die aanvang van die 2016-belastingseisoen vir individue. Gedurende belastingseisoen moet jy jou inkomstebelastingopgawe (ITR12) indien. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) sal dan die belasting op jou inkomste en die belastingaftrekbare uitgawes...

Belangrike vrae voor jy emigreer – Cashkows

Belangrike vrae voor jy emigreer – Cashkows

Vir diegene wat steeds kniediep in die emigrasieproses is of nog besluit of hulle landuit wil trek, is daar belangrike vrae wat gevra moet word voor die groot skuif. Ons sal natuurlik nie almal dieselfde antwoorde op hierdie vrae hê nie, en die onus lê dus daarop om...

Hierdie artikel is ook beskikbaar in: English

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest