Nuus

Soek

Volg ons op

Moet lees artikels

Onderneming in die Kollig: Bellissima Skin and Beauty

Onderneming in die Kollig: Bellissima Skin and Beauty

Dié week se kollig val op Bellissima Skin and Beauty in Australië. Bellissima Skin and Beauty is gratis op Wêreldwyd se Wêreldgids gelys. Dié gids stel mense in staat om Suid-Afrikaanse ondernemings in die buiteland te ondersteun wat ’n produk of diens in Afrikaans...

AfriForum-verslag lê gevare van Nasionale Gesondheidsversekering bloot

AfriForum-verslag lê gevare van Nasionale Gesondheidsversekering bloot

Die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) sal die ongelykheidsgaping verder vergroot, nóg meer druk op die reeds oorbelaste belastingbetaler plaas en lei tot ’n uitvloei van mediese kundigheid sou dit implementeer word. AfriForum het hierdie en ander gevolge van die...

Emigrasie: Help jou kind só om aan te pas

Emigrasie: Help jou kind só om aan te pas

Kate Berger, kindersielkundige, sê kommunikasie is die hoeksteen van enige gesin wat in ’n nuwe omgewing moet aanpas. Dit beteken dat jy met jou kinders sal moet gesels oor wat hul vrese is en waarna hulle uitsien. Dit beteken ook dat jy voor die skuif al moeilike...

Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland – Deel 2

Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland – Deel 2

Deur Andri Johnston LEES OOK: Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland – Deel  1 Jy kan dit nog steeds nie glo nie: Die blou strepie op die swangerskaptoets het positief gewys en oornag jou hele wêreld verander. Die opwinding loop hoog en daar is so baie...

Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland– Deel 1

Alles wat jy moet weet om geboorte te gee in Engeland– Deel 1

Deur Andri Johnston Jy kan dit nog steeds nie glo nie: Die blou strepie op die swangerskaptoets het positief gewys en oornag jou hele wêreld verander. Die opwinding loop hoog en daar is so baie om aan te dink en te beplan. Een ding waaroor alle buitelanders onseker...

Tinteltong Toekennings

Nuusbrief

Kontak ons

Maak 'n donasie

Wêreldwyd vriende

AfriForum TV

Jeugblad

Oor ons

Kontak ons

Wêreldgids

Teken in op ons nuusbrief

Wees die eerste om die jongste nuus en meer te ontvang!

Teken in op die Kollig-nuusbrief en bly betrokke

Nuusbrief/Newsletter

Jy het suksesvol ingeteken!

Pin It on Pinterest